Die Boervolk van SA

Go Back   Die Boervolk van SA > Veiligheid en Sekuriteit (Justisie) Nis,Mi agente,staats agente en Provokateurs > n Saamedrom van Boervolk VERAAIERS, Jode en boere-Jode..boerevryheid...
FAQ Members List Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read

» Recent Threads
Daai Ou Man (Satanis) sien sy...
Last post by Piett
1 Day Ago 09:51 AM
boereverraaiers.co.z...
Last post by Piett
2 Days Ago 07:00 PM
Die moord wat wie gepleeg het.
Last post by Piett
1 Week Ago 11:52 AM
Spioene Van Ons Boervolk
Last post by Piett
2 Weeks Ago 06:26 PM
Geloftevolk Republikeine
Last post by Piett
3 Weeks Ago 02:11 AM
Boere Beskermings Forum (BBF)...
Last post by Piett
3 Weeks Ago 09:24 AM
Grondhervorming
Last post by Piett
4 Weeks Ago 12:36 AM
Vrymesselary!!!!
Last post by Piett
06-14-2014 04:04 PM
Largest land claim in SA history
Last post by Piett
06-13-2014 02:01 PM
Bravo se stryd
Last post by Piett
06-12-2014 09:22 AM
Mangaung staatsgreep........
Last post by Piett
05-21-2014 09:16 AM
boerevryheid.co.za.....
Last post by Piett
05-18-2014 12:47 PM
Die sirkus van die nis se...
Last post by Piett
05-09-2014 02:56 PM
Debora Pretorius
Last post by Piett
04-26-2014 08:01 PM
Boer/Afrikaner
Last post by Piett
04-21-2014 03:41 PM
Boerevryheid en afgode diens.
Last post by Piett
04-18-2014 08:09 AM
Piet (Petrus) ( Skiet...
Last post by Piett
03-08-2014 04:46 PM
Red October Petition 2013
Last post by Piett
03-02-2014 05:07 PM
propatria
Last post by Piett
02-25-2014 09:24 AM
Is die Volksmoord of nie
Last post by Piett
02-23-2014 05:55 PM
BVS, BBF, Volber,...
Last post by Piett
02-19-2014 10:45 AM
Wittes ook barbare
Last post by Piett
02-17-2014 08:32 AM
Volks verraaier Jan Jaco...
Last post by Piett
02-12-2014 08:40 AM
Onluste
Last post by Piett
02-07-2014 04:13 PM
Elections 2014 season kicks off
Last post by Piett
02-07-2014 02:21 PM
Federale Vryheids Party word...
Last post by Piett
02-03-2014 05:59 PM
Boeremag Trial saak (saga)
Last post by Piett
02-02-2014 10:39 PM
South Africa on an Express...
Last post by Piett
01-31-2014 06:28 PM
Phil Kloppers
Last post by Piett
01-30-2014 12:13 PM
Johan Coetzer ( Rooi Jan )...
Last post by Piett
01-29-2014 11:38 AM
jjgsmith van boereveraad.co.za
Last post by Piett
01-29-2014 11:33 AM
Etoll
Last post by Piett
01-23-2014 12:01 PM
PIONIER {Satanis}
Last post by Piett
01-22-2014 12:41 PM
Die Skaapkop Diamant
Last post by Piett
01-22-2014 12:15 PM
Water supply
Last post by Piett
01-22-2014 08:15 AM
Closed Thread
 
Thread Tools
Old 09-09-2009   #1
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 18,030
Piett is on a distinguished road
Argue Slet's se boerevolk se verraaiers


Thread Tools Display Modes
8th September 2009, 19:42 #1
BAREND PIENAAR
Bittereinder
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1183707650

Join Date: Feb 2007
Posts: 5,900



Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Geagte Boerevolksgenote,

'n Sogenaamde AFRIKANERPROTES WORD DEUR DIE DA, GHA, PRAAG, DIE HNP EN VERKENNERS, vir volgende week beplan. Dit sal 'n optog wees met stukkende televisiestelle om te betoog oor die gebruik van die naam Tshwane. Een van die sprekers daar is Dan Roodt. Hierdie mense is nie ons mense nie. Vierkleurvlae en slagspreke oor Boerevryheid word nie toegelaat nie, want dit sal die saak van die DA bemoeilik aldus Andre Alkema. Mense wat daar gaan praat is behalwe Dan Roodt ook Andre Alkema, Louis van der Schyff, Henk van der Graaff en Danie Goosen. Hierdie mense bewys hulleself as oppperste Boerehaters wat van hulleself praat as Afrikaners. Een van die gedigte waarmee Dan Roodt rondloop is die aangehegte. Dit is so vieslik dat ek huiwer om dit uit te stuur - maar nie al die mense weet met wat se vuilgoed het ons te doen nie. Die Afrikaner uit bogenoemde geledere is besig om te vervel tot die vyand van die Boerevolk. Daarom moet ons baie versigtig wees vir hierdie weerligafleiers wat ons stryd om vryheid in die wiele ry. Lees vir uself.

Piet (ek vra weer omverskoning)

Hier is die gedig, "Volksvreemd" uit Roodt se bundel "Kommas uit n boomzol", wat in 1980 verskyn het. Dit is nou getoonset deur die "Naaimasjiene". (met verskoning - V&R)

Volksvreemd

Pasop ons druk n wortel in die @@@@@@@ van die volksmoeder
ons bewapen ons met p@@@lappe om julle mee te blinddoek
ons giet volksvreemde skotse whisky uit
op die k@@@@@@@@ van die volksmoeder
ons kriewelrige tonge baljaar soos wurms
tussen die whiskydronk klapperende lippe
van die volksmoeder se v@@@@@@@
aan tafel gebruik ons @@@@lappe vir servette
aan tafel raak ons ore verveeld
(net imbesiele voer rusie oor die revolusie)
ons loop oor die kaart van suid-afrika
oor riviere kranse klowe kakhuise
en vee die bloed op
met ons @@@@lappe terwyl ons sing
die groot trek is verby tra-la-la
die groot @@@@@trek is hier tra-la-la
ons is @@@@ ons is oedipoes
ons wil jou h volksmamma!
kwyl slurp by ons monde
ons o en tonge ruk
jou kappie af jou vlegsels los
ons @@@@@ styf soos voorlaaiers
jou voortrekker-rok waai weg
jou borste ontwaak uit hul bra
ons gaan jou @@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@ @@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@

__________________
VRYHEID IS DAAR OM GEVAT TE WORD !

Last edited by BAREND PIENAAR : 8th September 2009 at 19:45.

8th September 2009, 21:27 #13
Gezina Kruger
Burger

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1224153701

Join Date: May 2007
Location: Bravoland
Posts: 574



Ant: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Barend,

Vertel nou eers van die protes optog, want ek dink jy het weereens die kat aan die stert beet.



Thread Tools Display Modes
8th September 2009, 22:02 #16
Lets Pretorius
Kennis
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580

Join Date: Oct 2007
Posts: 497



Re: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Barend het die woorde maskeer.
Indien jy bereid is om die volledige gedig te lees, (ek raai die dames aan om dit nie te doen nie) gaan kyk by: http://www.oulitnet.co.za/senet/senet.asp?id=28141
Dit is inderdaad so dat Dan Roodt dit 29 jaar gelede in sy "storm en drang jare" geskryf het.
Dalk sou hy wou bieg en die Boerevolk se Volksmoeders se "voete wou was" oor die absolute walglike wyse waarop hy elke eerbare Boerevrou se waardigheid eer en respek verkrag het met hierdie gedig.
.
Indien dit so is,(dat hy wil bieg), gee ons hom geleentheid om dit op hierdie draad te doen.
Mnr Roodt, en ek is seker jy sal kennis neem van hierdie draad se inhoud, registreer as n gebruiker onder jou eie naam en doen hier restitusie. Ek sal die eerste een wees wat jou sal vergewe indien jy dit in opregtheid doen.
Indien jy nie daarvoor kans sien nie, moet jy aanvaar dat die Boerevolk jou sal verwerp en as n vyand van die Boerevolk sal beskou.

Lets Pretorius

(om seker te maak dat hy die boodskap kry, kan ons dalk vir Gezina vra om die bestaan van hierdie draad aan hom te openbaar?)
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1228860074

Last edited by Lets Pretorius : 8th September 2009 at 22:04.


8th September 2009, 22:41 #19
Gezina Kruger
Burger

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1224153701

Join Date: May 2007
Location: Bravoland
Posts: 574



Ant: Re: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Quote:
Originally Posted by Lets Pretorius
Barend het die woorde maskeer.
Indien jy bereid is om die volledige gedig te lees, (ek raai die dames aan om dit nie te doen nie) gaan kyk by: http://www.oulitnet.co.za/senet/senet.asp?id=28141
Dit is inderdaad so dat Dan Roodt dit 29 jaar gelede in sy "storm en drang jare" geskryf het.
Dalk sou hy wou bieg en die Boerevolk se Volksmoeders se "voete wou was" oor die absolute walglike wyse waarop hy elke eerbare Boerevrou se waardigheid eer en respek verkrag het met hierdie gedig.
.
Indien dit so is,(dat hy wil bieg), gee ons hom geleentheid om dit op hierdie draad te doen.
Mnr Roodt, en ek is seker jy sal kennis neem van hierdie draad se inhoud, registreer as n gebruiker onder jou eie naam en doen hier restitusie. Ek sal die eerste een wees wat jou sal vergewe indien jy dit in opregtheid doen.
Indien jy nie daarvoor kans sien nie, moet jy aanvaar dat die Boerevolk jou sal verwerp en as n vyand van die Boerevolk sal beskou.

Lets Pretorius

(om seker te maak dat hy die boodskap kry, kan ons dalk vir Gezina vra om die bestaan van hierdie draad aan hom te openbaar?)


Dr Lets,

Laat ons ook nie vergeet van die ander beweerings wat Barend gemaak het met die eerste pos in hierdie draad nie.

Sou dit blyk dat hy hom misgis het en daar nie volgende week 'n protes optog is nie, sou dit redelik wees om te verwag dat hy verskoning vir sy uitlatings maak?Alhoewel 'n redelike mens sy optrede as vyandig kon beskou, glo ek nie die Verkenners sal hom as vyand van die volk verklaar nie, selfs al sou hy nie verskoning maak nie. Nie net omdat die Verkenners nie 'n mandaat het om namens die volk te besluit oor wie die vyande van die volk is nie, maar ook omdat 'n redlike mens nie die titel "vyand van die volk" gebruik om iemand te dwing om iets te doen waarvoor hy dalk nie kans sien nie. Nie eens wanneer hy 'n krater van homself maak nie.

Terloops, ek het geen kontak met Mnr Roodt nie, gevolglik sal ek hom nie kan nooi na hierdie vreemde bespreking nie.
__________________
Volkskultuurdag


JEFourie
View Public Profile
Send a private message to JEFourie
Find More Posts by JEFourie

8th September 2009, 22:57 #21
Lets Pretorius
Kennis
Volksregister
BVR
Boerevryheid Bestuur
Hoofkommandant

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1191422580

Join Date: Oct 2007
Posts: 497



Re: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Quote:
Originally Posted by Gezina Kruger
Dr Lets,

Laat ons ook nie vergeet van die ander beweerings wat Barend gemaak het met die eerste pos in hierdie draad nie.

Sou dit blyk dat hy hom misgis het en daar nie volgende week 'n protes optog is nie, sou dit redelik wees om te verwag dat hy verskoning vir sy uitlatings maak? Alhoewel 'n redelike mens sy optrede as vyandig kon beskou, glo ek nie die Verkenners sal hom as vyand van die volk verklaar nie, selfs al sou hy nie verskoning maak nie. Nie net omdat die Verkenners nie 'n mandaat het om namens die volk te besluit oor wie die vyande van die volk is nie, maar ook omdat 'n redlike mens nie die titel "vyand van die volk" gebruik om iemand te dwing om iets te doen waarvoor hy dalk nie kans sien nie. Nie eens wanneer hy 'n krater van homself maak nie.

Terloops, ek het geen kontak met Mnr Roodt nie, gevolglik sal ek hom nie kan nooi na hierdie vreemde bespreking nie.


Gezina,
Ek neem kennis van jou skrywe.
1. Wat Barend se skrywe aan betref, moet hy vir homself praat.
2. Ek het steeds n probleem met die term "Volk" wat jy gebruik omdat niemand weet van watter volk jy praat nie. Dalk kan jy dit uitsorteer.
3. Ek het gepraat van die Boerevolk. Wat my aan betref het ek en lede van die BVR verseker n mandaat om namens die Boerevolk te praat. Hierdie mandaat is by meer as een geleentheid aan die BVR gegee.
Indien jy nie daarmee saamstem, nie, kan jy gerus aandui wie mag (volgens jou) namens die Boerevolk praat.

Dankie vir jou mededeling dat jy nie kontakbesonderhede van Roodt het nie. ons het egter reeds die probleem ondervang.
Boeregroete,
Lets Pretorius
__________________
http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1228860074


Lets Pretorius
View Public Profile
Send a private message to Lets Pretorius
Find More Posts by Lets Pretorius

8th September 2009, 23:26 #22
Gezina Kruger
Burger

http://www.boerevryheid.co.za/forums...ine=1224153701

Join Date: May 2007
Location: Bravoland
Posts: 574



Ant: Bo 18 alleenlik en jammer dames maar dit moet uit.

Maggies Dr Lets, dat ek nou so oningelig kan wees om nie te weet dat die BVR 'n mandaat het om namens die ganse Boerevolk te praat nie. Skielik voel ek soos Rip van Winkel.

Het die BVR onlangs hierdie mandaat gekry, of is dit iets wat ek lankal gemis het? Indien dit onlangs gebeur het, neem ek aan dat ons binnekort in die media daarvan sal verneem? Is daar al 'n media verklaring in die verband? Indien wel, sal ek dit graag wil sien.

Hierdie is voorwaar 'n groot gebeurtenis, ek dink dit is die eerste keer sedert Paul Kruger dat iemand 'n mandaat het van die volk (askies, Boerevolk), om namens die Boerevolk te praat!!

Weereens, verskoning vir my oningeligtheid!!


LOL!!!!
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now  
Old 09-09-2009   #2
Kubaan
Senior Volks Kryger
 
Join Date: Jan 2007
Location: Port Elizabeth
Posts: 1,898
Kubaan is on a distinguished road
Sjoe, het julle gesien hoe vinnig verander die draad nou en sluip Lets daar uit om die aandag af te trek waar Gezina hom vertel het dat sy nog vir die Persverklaring wag wat hom die mandaad gee om namens die BoerVolk te praat.

Sies Lets, jou semen bevuilde onderbroek stink erger as Dan Roodt se gedig.

Groete
DOK

Ps: Kom vertel ons nou ook sommer wie die Boeren-noointjie was waarmee jy wou teel......
Kubaan is offline  
Old 09-09-2009   #3
Piett
Super Moderator
 
Piett's Avatar
 
Join Date: Jan 2007
Posts: 18,030
Piett is on a distinguished road
Quote:
Originally Posted by Kubaan View Post
Sjoe, het julle gesien hoe vinnig verander die draad nou en sluip Lets daar uit om die aandag af te trek waar Gezina hom vertel het dat sy nog vir die Persverklaring wag wat hom die mandaad gee om namens die BoerVolk te praat.

Sies Lets, jou semen bevuilde onderbroek stink erger as Dan Roodt se gedig.

Groete
DOK

Ps: Kom vertel ons nou ook sommer wie die Boeren-noointjie was waarmee jy wou teel......
Hehehehehehehe, ek is seker Dan se Roort se vieslike gedig sou baie mooi ingepas het met die boeremag se planne:


Quote:
Boeremag planned 'new nation'




Pretoria - The Boeremag dreamed of using the huge Armscor building in Pretoria as a sort of breeding farm for "a new (Afrikaner) nation", the city's high court heard on Tuesday.
Free State potato farmer Henk van Zyl testified in the trial of 22 alleged Boeremag members, facing charges ranging from high treason to terrorism and murder, about a conversation with alleged Boeremag leader Tom Vorster.
He said the Makopane herb farm owned by one of the accused, Dr Lets Pretorius, had at one stage been used as the headquarters to plan a violent coup. After one of their meetings at the farm, he and Vorster drove past Armscor's building in Pretoria.
Vorster said there were optical cables under the road that would have to be blown up.
He also said he wanted a building like the Armscor building to "keep a bunch of women, isolate them and inseminate them with (the sperm of) Boeremag members to start a new nation".
After the laughter died down in court, Van Zyl added deadpan: "I did not have many words."


Ou Slet's is mos n vroue doktor.
__________________
Quote:
Ek staan eder saam met 10 man, wat eerstens met God en die waarheid gewapen is, en dan met die wapen gewapen is.
As wat ek saam met n 1000 man staan, wat net met die wapen alleen gewapen is.
Ek staan erder met n man wat feitlik korek is, as n man wat Geeslik verkeerd is.
SIENER VAN RENSBURG
AAN DIE STERKSE EN MEES OPREGSTE BOER SAL DAAR GELOUTER WORD
Piett is online now  
Closed Thread


Currently Active Users Viewing This Thread: 1 (0 members and 1 guests)
 
Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On
Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
DIe grootste verraaiers Piett Boeremag Trial Saak ( saga )........Bv Forum 31 11-16-2010 10:58 AM

» July 2014
S M T W T F S
2930 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 31 12
» Site Navigation
 > FAQ
Powered by vBadvanced CMPS v3.0.1

All times are GMT +3. The time now is 06:19 AM.


Powered by vBulletin® Version 3.6.4
Copyright ©2000 - 2014, Jelsoft Enterprises Ltd.